Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pampano Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pompano Place 45, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pampano Corner is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Meer-en-See, Richardsbaai, 'n kort entjie se ry vanaf die strand, winkels en sowat 8 km vanaf die Boardwalk Winkelsentrum, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié troeteldiervriendelike eiendom bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed vir kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskassie en yskas-vrieskas insluit. Gaste kan 'n ete by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op die gemaklike rusbank in die sitkamer ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe geniet, asook 'n swembad. Oorgenoeg parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pompano Place 45, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pampano Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pompano Place 45, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea369244d09a7435259685845999587b11f77dabc5394cb40119e698bab0bcbfd10c82bb6a494fc77cc9860d49ecb9cf9c16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 45 Pompano Place Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.781977189925 32.105449385054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang