Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paljas & Kandas

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolseley-straat 15, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paljas en Kandas is 'n gastehuis wat in 'n stil, veilige woonbuurt geleë is. Goed in staat om aan alle gaste se vakansiebehoeftes te voldoen en bied 'n luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuis geleë in Kimberley. Ontwerp met die sakepersoon in gedagte, bied ons 'n vriendelike en persoonlike diens in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.

Verblyf bestaan uit 10 eenhede en bied slaapplek aan 24 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, die eenhede word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Paljas en Kandas is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar is 'n groot hond op die perseel.

Ons is naby die nuwe Gariep MediClinic in Kimberley geleë en naby hoofbesienswaardighede, maar tog in 'n rustige omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Sonja O
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Wat 'n pragtige plek. Gasvrou het ons so tuis laat voel. Beveel plek met die hoogste lof aan.
Jan 2025
Koos G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Dit is baie rustig en daar is glad nie geraas of verkeer nie.
Mei 2024
Peet B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gewees. Dankie vir die moeite gedoen.
Apr 2024
William B
5.0
Great! It was what I was looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cornelia S
Saam met vriende
4.2
Ons het baie lekker gekuier. Dit is baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gekuier. Die rivier is 'n bonus.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Wolseley-straat 15, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Paljas & Kandas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolseley-straat 15, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMzhkYWExLTc2YzItNDRmYy04YWZiLWY3ZDhiYzAxZTIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 15 Wolseley street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.75627 24.73659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang