Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palala River Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fabulous bushveld stay. Just the most fabulous location far from the maddening crowd. Beautifully kept reserve, with lovely walks and game drives. Very good hosts, and the cottage we stayed in was absolutely perfect. Will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

The stay at River Cottage was incredible! The stay over the weekend was incredible, a lot of space to walk, drive, run and explore! Not to mention the good fishing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustig. Die regte wegbreek van die stad se lawaai. Sal beslis weer daar oornag. Hans en Carlita het uit hul pad gegaan om mense te verwelkom. Veral met Eskom krag wat nie wou saam speel nie. Hans ken sy bosveld en die wild rut was die moeite werd. Jammer dat ons nie al die diere kon sien nie, maar dit wat ons wel gesien het, lyk goed. Julle twee is 'n paartjie duisend. Dankie vir julle moeite en vriendlikheid. Pas julle op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Regte plek om te herlaai. Rustige wegbreek. Ons van elke dag se stadsgejaag af. Ideale plek om weg te kom van alles en die natuur se skoonheid te ervaar. Geen selfoonsein by die akkommodasie nie, dit is perfek. Die rivier is pragtig. Baie diere om te sien, al is dit op 'n self drive. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Silence and peace. The staff were fantastic. Very hospitable and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustig en ontspannend. Lekker Bosvelder-ervaring. Plek was skoon en goed versorg. Elke huisie het 'n lekker groot terrein en is privaat. Buitestorte is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stilte om jou is wonderlik. Dit is een naweek wat nodig was om weg te kom van al die geraas van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lovely location a real getaway. Peaceful. Kingfisher cottage is perfectly suited for a large family with two adjoining rondavels with own bathrooms. Main farmhouse has three double bedrooms and one full bathroom with bath/shower combo and toilet and a single toilet. Rooms spacious. Bed linen and duvets could be updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGYxOTk0LTJiZDEtNDdiOS1iOWU1LWNjMjI1NGUwZGI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Muisvogelkraal 654 Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.957156010143 28.381539881229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang