Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Oyster Lodge is in Umhlanga geleë, net 1,8 km vanaf Umhlanga se hoofstrand en vuurtoring.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n 3-slaapkamer-vakansiehuis en 'n 1-slaapkamerwoonstel wat op dieselfde perseel geleë is.

Dié huis het 'n omskakelaar vir die ligte, TV en WiFi.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gerief. In die sitkamer is 'n TV met sekere DStv-kanale. Bykomende kenmerke sluit in gratis WiFi en lugversorging,

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien. In die sitkamer is 'n TV met sekere DStv-kanale. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi en lugversorging in.

Gaste in die huis en woonstel het toegang tot braaigeriewe, die buiteswembad en tuin.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 158

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oyster Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 16, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4eed59d8646895e1b78d2619cddc11b9cc9700a6f8f0545ab8f8f8dae7361aeb8e1e15b875756ab65be274f566c4f18870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 16 Oyster Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7230245 31.0822586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang