Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Overmeer is in Worcester in die Breederiviervallei geleë. Mountain Mill Winkelsentrum en Worcesterdam is stapafstand van die eenheid af geleë.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer, 'n leefarea en goed toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is op versoek beskikbaar. Die volledige DSTV-pakket word in die leefarea aangebied. Elke slaapkamer is toegerus met 'n TV en OpenView HD. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit 'n Weber-braai, 'n kluis, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Golden Valley Casino, Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Worcester-wynroete en Aquila-natuurreservaat in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frangelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overmeer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OWUyODViLTE1Y2UtNGQwMS1iNDE4LTZkZDg1MmY5YWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 38 Klue Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.635296313818 19.439698588103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang