Oupa-huisie
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkopplaas, 20 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Oupa-huisie bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat 20 km vanaf Riversdal geleë is en is ideaal vir gaste wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Dié eenheid het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofleefarea sluit 'n enkelslaapbank, 'n binnebraai en 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Buite is daar 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Platkopplaas, 20 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa-huisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkopplaas, 20 km vanaf Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang