Oudrif Strawbale Cottages
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2025 tot 31 Jul 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Oudrif-plaas, Matjiesgoedkloof, 50 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 800R3 420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oudrif Strawbale Cottages is 'n alles-insluitende eko-lodge wat buite die netwerk is, geleë op die oewer van die Doringrivier. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na rustige verblyf in die natuur weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 5 unieke Straw Bale Cottages. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kothuise beskik ook oor 'n sitarea en is toegerus met 'n waaier, 'n kluis, 'n verwarmer en komplimentêre toiletware. Buite die eenhede sal gaste 'n sitarea vind wat pragtige uitsigte oor die Doringrivier bied.
Alle etes en drankies is ingesluit en bedien in die hoofgebou van die lodge. Gaste is welkom om ontspanningswandelings af rivier toe te neem, op die rivier te roei in ARK-opblaasbote, swem, visvang, voëlkyk en sterrekyk. Een begeleide staptog in die oggende is beskikbaar.
Gaste moet 'n matige vlak van mobiliteit hê om toegang te verkry tot eiendom en deel te neem aan oggendwandelings. Daar is honde en katte op die perseel. Oudrif is perfek vir gaste wat die natuur en stil plekke geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R363, Oudrif-plaas, Matjiesgoedkloof, 50 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudrif Strawbale Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Oudrif-plaas, Matjiesgoedkloof, 50 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang