Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oriebruggie Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 76, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oriebruggie Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in Calvinia, 'n bekoorlike Karoo-dorpie wat halfpad tussen Kaapstad en Upington geleë is. Die dorp bied 'n verskeidenheid interessante besienswaardighede en is 'n gewilde oornagplek vir diegene wat die Tankwa Karoo Nasionale Park besoek.

Oriebruggie bied verblyf in 3 eenhede en akkommodeer tot 8 gaste in totaal.

Die Caryn is 'n 1-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed, en dit beskik ook oor 'n oopplan, en suite-stort met 'n draagbare verdeler om gaste privaatheid te gee. 'n Aparte badkamer met 'n bad is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Boonop bied die eenheid 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die slaapkamer.

Die Bibi-eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat geskik is om altesaam 2 gaste te akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskassie, ketel en mikrogolf in. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv en lugversorging in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ty bestaan uit 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed met elektriese komberse. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n toonbank en stoele, 'n oondjie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas in. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv en lugversorging in. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Braai-area is in die tuin beskikbaar en onderdakparkeerplek word ook voorsien. 'n Swembad is beskikbaar met 'n vermaakarea by die swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nazlee J
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and peaceful. Our stay was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hennie R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Gerieflik, veilig. Baie gerieflik en goed toegerus. Eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel met allerhande bederfies....
Sien meer
Sep 2024
Beaurika L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Stay was awesome. Would recommend it to people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Euodia I
5.0
Oriebruggie was skoon, netjies en ek het veilig gevoel. Sal definitief Oriebruggie weer besoek!
Mei 2024
Nokukhanya N
Besigheidsreis
4.8
My stay was great. I had a wonderful time during my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tyrone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Waterstraat 76, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oriebruggie Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 76, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5499c418a65723840693a73a1c4a6a5ebd41070da633b76c079934b77e803d882db3762243c2e8ddcca89eb62335833ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang