Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Orchard Guest House is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë. Die eenheid is naby mediese sentrums insluitend Rosepark Hospitaal, Medi-Clinic, winkelsentrums, sportstadions en die Bloemfontein Skougronde.

Die verblyf bestaan uit 8 kamers. Alle kamers is en suite en sluit 'n TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die sleutels en afstandbeheerders word voorsien aan gaste wat laataand moet uitgaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
John V
5.0
Comfortable and restful. Pleasant stay in a comfortable room and very convenient opposite a shopping mall and garage. Easy to find and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Stanley V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie ontvangs gehad. Het baie lekker gebly en 'n baie goeie ontvangs ook gekry.
Apr 2024
Stephanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en diens. Uitstekend sal verseker aanbeveel. Ja definitief. Elna was 'n uitstekende gasvrou. Jy het dadelik welko...
Sien meer
Apr 2024
Pjh S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Ja, netjies en vriendelik.
Jun 2024
Avela A
Saam met lewensmaat
4.8
Awesomeness. We enjoyed our stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
  • Gaste dink Orchard Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7b9651912298dcbd9a015659d8d370816974f1167d847479ad9dce6902fc1bc5e6ac6b64cb48e1daad6dfbc28b2159edff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 130 Benade Drive Fichardtpark 9331 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.14548 26.18129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang