Oppistoep
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Oppistoep is 'n ruim, nuut opgeknapte selfsorghuis vir tot 6 gaste in Vleesbaai, tussen Mosselbaai en Stilbaai, en is 50 m vanaf die hoogwatermerk geleë. Die huis is ideaal vir gesinne wat die buitelewe geniet.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 oor die see uitkyk, en die gebruik van 'n badkamer met 'n instapstort deel. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde is ingerig met 2 enkelbeddens. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n moderne multifunksionele stoof, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar vir gebruik.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv. Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n braai en 180-grade-uitsig oor die see en strand.
Vleesbaai bied lieflike strande vir lang staptogte, swem, visvang, roei, branderplankry, dolfyn- en walviskyk in seisoen, asook perdry, en sandduine vir 4x4-entoesiaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sugnet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppistoep het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang