Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiplot

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppiplot is 'n selfsorggastehuis in die dorpie De Aar in die Noord-Kaap. Besienswaardighede in die area sluit Doornkloof Natuurreservaat en Olive Shreiner House Museum in.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede, 1 eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die ander eenheid beskik oor 'n dubbelbed. Die eenhede het en suite-badkamers met 'n stort. Elke kamer het 'n aparte ingang, kombuisarea met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n enkelkookplaat.

Bykomende geriewe in die eenhede sluit lugversorging, 'n privaat patio met 'n braai-area, DStv en gratis WiFi in.

Gaste kan Nooitgedacht-, Brandfontein- en Damfontien-plase besoek om rotskuns, verskeie natuurreservate in die omgewing en Hanover Museum te besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anneke D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Rustig en stil. Skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jan 2025
Bernard B
5.0
Gerieflik. Netjies en baie goed ingerig. Lugverkoeling is 'n bonus!
Jan 2025
Ernest M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. The stay was marvellous. The hosts are welcoming and down to earth. It's a lovely place to stay, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anja H
Besigheidsreis
5.0
Netjies en prakties. Dis regtig 'n pragtige plekkie, gerieflik en baie skoon. Ek het lekker gebly.
Aug 2024
Paul D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf in stil area. Ons het baie lekker gebly in 2 mooi, goed toegeruste kamers. Alles was skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oppiplot het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MWNjYmQ4LWMyODctNDUyOC04ZmE4LTQ1YzVkNTczMzE5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 17 5th Street Waterdal 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.672751604324 24.013100550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang