Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige en rustige woonbuurt in die voorstad Riviera in Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad geleë.

Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer is toegerus met 8 DStv-kanale, 'n area-inligtingsboekie, 'n waaier, gratis WiFi, en 'n kombuis toegerus met 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre toiletware. Die gastehuis bied 'n swembad met 'n braai-area en 'n wasgoeddiens wat gedurende die week beskikbaar is.

Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is naby die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, Kerkplein, Paul Krugerhuis, restaurante, kroeë en winkelsentrums geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Oppi Hoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang