Opiheuwel
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 4 mense en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Twee enkelbeddens word in die leefarea voorsien, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met DStv, sowel as WiFi, is in elke eenheid beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Gerieflike selfsorg eenheid verskaf vol Dstv, Wi-Fi, Swembad, Onderdak pakeerplek, Gerieflike lapa en braai area in n veilige omgewing wat lekker Sentraal geleë is.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swembadhanddoeke saambring.
Stilte moet na 23:00 gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere sal op die perseel toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat Sardyn via trappe bereik word en dalk nie toeganklik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n klein etenstafel. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Gerieflike selfsorg eenheid verskaf vol Dstv, Wi-Fi, Swembad, Onderdak pakeerplek, Gerieflike lapa en braai area, in n veilige omgewing wat lekker Sentraal geleë is.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swembadhanddoeke saambring.
Stilte moet na 23:00 gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere sal op die perseel toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat Sardyn via trappe bereik word en dalk nie toeganklik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swembadhanddoeke saambring.
Stilte moet na 23:00 gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere sal op die perseel toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat Sardyn via trappe bereik word en dalk nie toeganklik is vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang