Oopplan Eenheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogte-weg 5, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oopplan Eenheid is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Heldervue, Somerset-Wes geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat die area wil verken aangesien dit naby die bekende Stellenbosch Wynroete is.
Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Verder is daar 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met internettoegang en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat sonnige patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Die Waterstone Village Centre is naby en gaste kan ook verskeie voetslaan- en bergfietsroetes in die area verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Remhoogte-weg 5, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Oopplan Eenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogte-weg 5, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang