Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontevreden Farm

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel plaaslike vonkelwyn vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ontevreden Farm is 'n selfsorg-gastekothuis op die eienaars se perseel geleë op 'n privaat plaas wat uitkyk oor die omliggende wingerde van Montagu in die Wes-Kaap. Die kothuis spog met 'n houtvuur-bubbelbad en asemrowende uitsigte oor die omliggende wingerde.

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het geen direkte toegang tot die huis nie, die kamer maak net oop op die stoep waar gaste dan onderdak na die voordeur of leefarea kan stap. Die laaste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, ysmaker, yskas, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel met 8 sitplekke. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n patio met buitemeubels, hul eie swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ontevreden Farm is net 20 km vanaf Montagu se middedorp geleë. Daar is 'n bystand kragopwekker ingeval daar kragonderbrekings is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, goed toegeruste verblyf, wonderlike omgewing en goeie gashere. Ontevreden Farm was alles en meer as wat ons verwag het. Wendy en Tiaan het...
Sien meer
Feb 2025
Rudy G
Saam met lewensmaat
5.0
Wij kwamen uit Nederland en zijn eerst naar Ceres gereisd en daarna naar Montigu. Wij hadden een heerlijk verblijf in Ontevreden Faerm, kregen een war...
Sien meer
Jan 2025
Helen
Gesin met klein kinders
5.0
Thoroughly enjoyable. A wonderful stay. Quiet and very peaceful, the views are amazing. The dogs had a wonderful time exploring, as did...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Barry L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing time in nature at a beautiful and well-kept house in Montague. The tranquility and natural birdlife surrounded by beautiful gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Die naweek was te kort en die verblyf was wonderlik! Ons het baie lekker gebly. Die huis is verwelkomend, goed toegerus en baie goed geleë met 'n prag...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontevreden Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m vanaf die R318, Ontevreden-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b245cf282a241276ed213a707de0c6550b9fb25143ba2ae1a6cac8a15d43a18acb0d57e4e8c46bfa42e39c1fc3568293470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 140 m from R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691126501631 19.961597525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang