Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Kasteel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onse Kasteel is in Riebeeck Kasteel geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers.

Gaste het 'n keuse van 3 eenhede wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Elkeen van die lugversorgde eenhede het 'n privaat ingang, en hulle is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens. Die eenhede het en suite-badkamers met baddens en storte. 'n Yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi is in die eenhede beskikbaar.

In die somermaande kan gaste van die swembad gebruik maak en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Onse Kasteel is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels en winkels geleë. Riebeeck Kasteel bied verskeie doendinge soos fietsry en bergfietsry, en wynproe. Gaste besoek ook die De Oude Kerk Museum, of die Kasteelberg Natuurreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leaviona H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het ons tydjie baie geniet.
Mrt 2025
Monniek F
Gesin met tieners
5.0
Rustig, skoon en netjies. Netjies, alles was beskikbaar, vriendelike eienaars.
Feb 2025
Helen M
Saam met lewensmaat
5.0
Adequate, clean and owner very friendly. Very pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Claradon F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring van gasvryheid. Onverbeterlike diens en waarde vir geld.
Jan 2025
Ronel F
Saam met lewensmaat
5.0
Very well outlined and polite owner. Was comfortable and quiet, love the quietness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onse Kasteel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang