Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One More Nap

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koning Willem-straat 24, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One More Nap is in Bayswater, Bloemfontein, geleë en bied gerieflike eenhede vir oornaggaste en besoekers aan die area.

Gaste het 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, en elke kamer het 'n privaat ingang. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte, of baddens en storte.

Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV, sowel as WiFi, is in elke kamer beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien en gaste kan na 'n lang dag in die tuin ontspan.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums en kunsgalerye, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Koning Willem-straat 24, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink One More Nap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koning Willem-straat 24, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27d5ab6dd784e6b29162a437823c1617d4fe2af532f7dcbd8ab5bf14b987cbd9dd0ab0b4bb7d073ba8ffbd47d8c580e328f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 24 Koning Willem Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.08940673224 26.241141969941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang