Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Ocean

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Ocean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandfront-eiendom in Ocean View in die Bluff. Die eiendom is in 'n rustige omgewing geleë en bied lieflike see-uitsigte, ideaal vir dolfyn- en walviskyk.

Verblyf word gebied in 2 opgeknapte gemeubileerde woonstelle. Die Walvis-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat oor die see uitkyk. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon. Die Dolphin-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat lei na 'n privaat vermaakarea met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n privaat kombuis.

Elke eenheid is toegerus met gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, en die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon.

Die eiendom bied 'n oorvloed voëllewe, en gaste kan lieflike uitsigte geniet wat oor die tuin en die swembad uitkyk. Die ligging is ongeveer 12 km uShaka Marine World, Wilson's Wharf en Durban se middestad.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tshepo M
Saam met lewensmaat
5.0
It felt like home. A ten over 10 over 10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Susan W
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gebly. Baie aangename mense.
Des 2024
Robert M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met 'n awesome view. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.
Nov 2024
Casey-lee F
5.0
Breathtaking. Beautiful, comfortable and cosy stay, beautiful sea views. The host was very accommodating and friendly. Anything you nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Steve B
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en netjies. Het lekker gebly en sal beslis hulle weer besoek. Sien sterre.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink On the Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiceuq0VCch4fB46LsKnDJf3qgAR4rQqJTWPNLVzM06yTwnG11F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 149 Marine Drive Ocean View 4036 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.906914774525 31.034348186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang