On the Lake
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On the Lake bied gerieflike oornagverblyf in Clarens, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis beskik oor drie pragtig ingerigte, nuut opgeknapte selfsorgkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange, tesame met toegang tot komplimentêre WiFi. Kamers twee en drie word deur 'n binnedeur verbind, wat hulle perfek maak vir gesinne of groepe vriende wat saam reis.
Ons gastehuis is direk oorkant die skilderagtige Clarensmeer geleë en bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Geniet die rustige atmosfeer en asemrowende uitsigte, terwyl jy steeds stapafstand van die lewendige dorpsplein met sy verskeidenheid restaurante en winkels is. Met veilige parkeerplek beskikbaar, is 'n rustige nagrus in Clarens verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink On the Lake het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang