Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 11 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Beach bied strandverblyf in Yzerfontein, en gaste het 'n privaat wandelpad na die strand. Gaste het 'n keuse om 2 selfsorgwoonstelle op die grondvloer te bespreek.

Die Seabreeze-woonstel met slaapplek vir 3 beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is volledig toegerus en die sitkamer is ingerig met 'n enkelbed, asook 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.

Die Marilyn-woonstel met slaapplek vir 2 is 'n oopplan-woonstel wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en die eenheid het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik in die vermaakareas. WiFi en veilige parkeerplek agter hekke is beskikbaar.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees, asook doendinge soos visvang, branderplankry, waterski, seil, branderplankry, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dassen-eiland-vuurtoring, die !Khwa ttu San-erfenissentrum, of die natuurreservate in die omgewing besoek; wat in die lente lewendig word met bloeiende veldblomme.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isla B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was ongelooflik! Die beste plek sal ek sê in Ysterfontein as jy wil privaatheid hê. Die ligging is ongelooflik mooi.
Jan 2025
Melanie E
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en vriendelik. Absolutely stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Phuti S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Absolutely loved our stay. The room has breathtaking views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Penny D
Saam met lewensmaat
5.0
Yzerfontein gem, safe and secure Marilyn Monroe themed with spectacular views. Beautiful Marilyn Monroe themed accommodation with spect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wow. Wat 'n plek. Ons het 1 eenheid bespreek en ons kinders die ander. Die mooiste uitsig met direkte toegang tot die strand. Die eenhede ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPynOnSt7pCiVX6bELsowD4iZVQ9KiyMnP49qKDVCO1gQPwJNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 64 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3553116 18.1543842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang