On the 18th
Beskrywing
Die 18de Setperk is ;n pragtige selfsorg eenheid.Hierdie eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en -suite badkamer met 'n stort. Die eenheid het sy eie kombuis met alles wat nodig is. asook 'n TV met volle DStv. die eenheid is toegerus met 'n lugreëlaar vir die warm dae asook 'n warm kombers vir die koue nagte. Daar is toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die 18de setperk. die eenheid het 'n privaat toegang of deur die gastehuis. Voorts het On The 18th 'n pragtige privaat tuin om te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 10de Skoonveld is 'n pragtige eenslaapkamer, selfsorg eenheid. Die 10de Skoonveld is op die boonste vlak van die huis. Dit bied 'n uitsig oor die bof van die 10de skoonvveld en bof. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n volledige ingerigte kombuis met alles wat nodig is en 'n TV met DStv toegerus. Lugreëlaar vir die warm dae, warm kombers vir die koue nagte. 'n Buite balkon met braaigeriewe en 'n kleiner balkon wat uitkyk oor die 15de skoonveld en setperk
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 15de Skoonveld eenheid is 'n pragtige selfsorg eenheid. Hierdie eenheid kyk uit oor die 15de skoonveld. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het 'n en- suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Die enheid het sy eie kombuis met alles wat nodig is, asook 'n TV met volle DStv. Daar is 'n privaat toe stoep met braaigeriewe. die eenheid is toegerus met 'n lugreëlaar vir die warm dae en 'n warmkombers vir die koue winteraande. Daaglikse skoonmaak van die kamer gedurende verblyf kan teen 'n fooi met die gasvrou gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Sonop-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster en yskassie toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv en daar is lugversorging in die kamer. Die eenheid het ook 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat die balans van die bespreking voor aankoms betaal moet word.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen gaste onder 13 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang