Omaruru Guesthouse
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Ian Scheepers-rylaan 305, Omaruru, 0000, Erongo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Omaruru Guesthouse bied 'n B&B en is in die dorpie Omaruru, in die Erongo-streek van Namibië geleë.
Verblyf by Omaruru Guesthouse beskik oor 20 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed met enkelbeddens óf 'n stapelbed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi, 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt word bedien in die eetarea wat 'n kaggel het, of op die stoep. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en 'n klein welstandsentrum wat verskeie skoonheids- en masseerterapieë bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dr Ian Scheepers-rylaan 305, Omaruru, 0000, Erongo
- Gaste dink Omaruru Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Ian Scheepers-rylaan 305, Omaruru, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang