Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olyf Takkie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Olyf Takkie is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid in Beaufort-Wes wat gerieflike verblyf vir 'n klein gesin of sakereisigers bied.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n dubbelslaapbank wat addisionele verblyf vir groter gesinne kan bied.

Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n rooster en die nodige braaitoerusting is ook beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en alle nodige eetgerei. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Die eenheid bied ook lugversorging en 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport-, fliek- en ander kanale, insluitend Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale. Veselinternet is beskikbaar en dit sal steeds beskikbaar wees tydens beurtkrag.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alice S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike dekor en ekstras. Baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld!
Feb 2025
Marius E
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, skoon, netjies. Die gashere is baie vriendelik en aangenaam. Die verblyf was fantasties, dis die tweede keer wat ons by Olyf Takkie o...
Sien meer
Feb 2025
Heather W
5.0
My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing. My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Natasha V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend mooi. Luuks en modern. Dit was so fantasties na 800 km se ry. Privaat en skoon. Ruik heerlik binne.
Feb 2025
Carin I
Saam met vriende
5.0
Baie aangename ervaring. My seun en sy vriendin het oornag op pad Kaap toe. Alles was 100% en die veiligheid was vir hulle opmerkelijk.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 149 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang