Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olyf Takkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflike dekor en ekstras. Baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, skoon, netjies. Die gashere is baie vriendelik en aangenaam. Die verblyf was fantasties, dis die tweede keer wat ons by Olyf Takkie oornag het. Dis skoon, netjies, rustig en ek en my vrou sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather W
1 nag
5.0
Feb 2025

My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing. My parents really enjoyed their stay. Your hospitality was amazing. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Asemrowend mooi. Luuks en modern. Dit was so fantasties na 800 km se ry. Privaat en skoon. Ruik heerlik binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin I
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie aangename ervaring. My seun en sy vriendin het oornag op pad Kaap toe. Alles was 100% en die veiligheid was vir hulle opmerkelijk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trienie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oase in woestyn. Na 'n lang dag, was dit soos 'n oase in die woestyn. Deon se gasvryheid en vriendelikheid was soos suurstof tydens asemnood. Sal vir seker weer van die diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n wonderlike oornag oase in die Karoo. Perfekte plek om te oornag oppad Kaap toe. Olyf Takkie is stylvol ingerig, netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Clean, quiet & comfortable. Perfect for an overnight stay, away from the main road. Excellent communication from the morning of checking in. A friendly welcome even though we arrived late as arranged. There's also a remote outdoor alarm beam that secures the yard & your vehicle. Value for your money & definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldorette D
1 nag
5.0
Jan 2025

Sommer net 'n goeie oornagstop. Sal vir seker weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly. Uiters skoon en netjies. Rustige, stil omgewing. Gerieflik ingerig. Puik gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 149 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang