Ollava Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ollava Gastehuis is in Glencairn geleë, wat in die Suidelike Skiereiland tussen Simonstad en Vishoek geleë is. Verblyf word in verskeie eenhede gebied.
Die eenhede is 'n verskeidenheid eenhede om aan gaste se behoeftes te voldoen, naamlik Valsbaai, Protea, Seagull, en Huis Walvis-Pikkewyn. Elke eenheid het hul eie privaat ingange, gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Sommige kamers het 'n see-uitsig. Die Walvis-Pikkewyn-huis het 'n selfsorgkombuis, terwyl die res van die eenhede elk toegerus is met hitte- en eetgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Gaste kan die balkon-area, wat oor die see uitkyk, geniet terwyl hulle op die gemaklike buitesitplek sit. Gaste het ook toegang tot die swembad vir ontspanning.
Gaste is welkom om van die nabygeleë doendinge gebruik te maak wat visvang, swem, Kaappunt en Bouldersstrand insluit om te sien hoe die pikkewyne naby is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ollava Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang