Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Hill Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hainley J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dis nou ons gunsteling Bloem stop. Ons het heerlik oorgeslaap. Alles was gerieflik en die beddens was baie gemaklik. Pragtige buite-area waar die kinders kon speel, en al die dieregeluide het 'n heerlik rustige plaasgevoel geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfek vir oornag verblyf. Die diens wat ons ontvang het, was goed op aankoms en hulle was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige gastehuis, netjies, veilig en baie goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netjiese kamer. Mooi tuin. Die eienaars is baie vriendelik en die kamers is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Value for money, clean and beautiful surroundings. Our stay was wonderful. Our host was attentive and we even received a takeaway breakfast as we were leaving early. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Skoon, netjies, plaas gevoel. Pragtige plek. Kamers is nie baie privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend. Dit was heerlik en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lovely overnight stop. Very pleasant stay, lovely surroundings. Could do with a fan in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Eenheid was baie netjies en ruim. Genoeg spasie en alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en ruim eenheid. Alles was spotless met kraakvars linne. Rustig en pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag
5.0
Nov 2024

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Straat, , Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang