Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R788 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n werkende volstruisplaas aan die voetheuwels van die Swartberge in Schoemanshoek geleë.

Verblyf word gebied in verskeie selfsorg- en nie-selfsorgeenhede, luukse hutte wat langs die dam geleë is, en luukse tentverblyf op die oewer van die rivier.

Old Mill Lodge het 3 swembaddens en bied 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, baarshengel, 'n speelpark met 'n mini-ritlyn en 'n ponie- en hasiepark. Perdry is naby beskikbaar en die Kango-grotte is net 12 km ver.

Gaste kan ontbyt, middagete en/of aandete by die a la carte-restaurant geniet net 'n paar kilometer van Oudtshoorn af, met 'n skouspelagtige uitsig oor berge, tuine en die Grobelaarsrivier wat die plaas deurkruis.

Old Mill Lodge & Restaurant is ook die perfekte ligging vir troues, funksies en konferensies. Die venue huisves tot 300 mense met 'n ruim dansvloer, onderdakbraaigeriewe, swembadarea en tuingazebo vir 'n perfekte seremonie. Die gazebo het sitplek vir tot 200 mense. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en die voorheuwels van die Swartberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 839 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mattheus Petrus G
Saam met lewensmaat
5.0
Great, will definitely stay again. Friendly staff, very clean and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ingrid J
5.0
Die mooiste omgewing en alles was skoon, netjies en het ons verwagtinge oortref. Dit was fantasties, vyfster verblyf.
Feb 2025
Duane M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi natuur. Rustig en pragtige omgewing.
Feb 2025
Louise C
Saam met vriende
5.0
Heerlike oornag met lieflike omgewing. Baie goeie verblyf vir afslagtarief. Goed toegerus en baie netjies. Lekker om op die plaas rond te loop en vols...
Sien meer
Feb 2025
Werner V
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese verblyf en ligging met uitstekende diens. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 851

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 788
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 788
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f327a6c1a14b600271d272752c42e99ec54af94147a267c2a95e266d2b47fd7f8a849aee8aa617ab57e62b500fd2d18802f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R787 per nag (plek vir 4) 839 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang