Old Cape Quarter Luukse Woonstel
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Cape Quarter Luukse Woonstel is in die sonderlinge en kleurvolle De Waterkant, 'n historiese woonbuurt in Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, en mikrogolfoond, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n aangewese werkstasie.
Gaste kan op die balkon ontspan en die asemrowende berguitsigte geniet. Alles wat gaste nodig het is binne maklike bereik, van bekoorlike koffiewinkels en sypaadjiekafees tot talle gesondheids- en welstandopsies, kunsgalerye, en 'n maklike wandeling na die V&A Waterfront of Groenpunt Park.
Die gashere voorsien 2 joga matte, sowel as strandhanddoeke, 'n piekniekmandjie en 'n piekniekkombers. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang