Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean's Horizon Beach House

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 September 2025. Bespreekbaar tot 27 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 400 R5 880 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean's Horizon Beach House is 'n kontemporêre selfsorghuis in Scarborough. Die huis is teen die bergwand geleë en kyk uit oor die ekodorpie Scarborough. Die rustige kusdorpie Scarborough is weg van groot behuisingsontwikkelings geleë en is besonder veilig.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oonde, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, leefarea, braai-area, swembad en veilige motorhuisparkeerplek in. Deur die stapeldeure word gaste ontmoet met 'n balkon wat die wonderlikste uitsigte bied.

Om gemoedsrus te verseker, is Ocean's Horizon toegerus met 'n maklik-om-te-bedryf state-of-the-art sekuriteitstelsel. Boonop waarborg 'n sonkragstelsel 'n konstante toevoer van elektrisiteit te alle tye, wat 'n groot pluspunt in Suid-Afrika is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Torsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean's Horizon Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 400
R 8 400 R 5 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf R8 400
R 8 400 R 5 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd29456b8f17f655fe5d1b31b6de20683f800e8353578c5d53dd1a8a996e056c5fe68ce1b88ecafb4071d6aee175ca7532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 400 nouVanaf R5 880 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 124 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.194237251565 18.376053642328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang