Ocean's Call Retreat
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plainer-straat 14, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R8 625 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Ocean's Call Retreat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die gesogte Pletternbergbaai. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het en die vyfde slaapkamer 2 stapelbeddens vir kinders het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 2 wasmasjiene en 2 tuimeldroërs is beskikbaar. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV in die een sitarea en 'n kaggel in die ander leefarea. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n pooltafel, binnebraai, swembad, vuurput, 'n buitestort, asook sonkrag en omsetters geniet. Parkeerplek is op die perseel vir 3 voertuie beskikbaar en daar is ekstra straatparkeerplek. Hierdie verblyf is ongeveer 350 m vanaf Robberg 5-strand en is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plainer-straat 14, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plainer-straat 14, Seaside Longships, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang