Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg - Strand - Somerset Wes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kusweg - Strand - Somerset Wes is 'n selfsorg-vakansie-eenheid in privaat besit in die Ocean Breeze Hotel, meters van die see af.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die oopplan-uitleg is ingerig met 'n koninggrootte-bed en panoramiese uitsigte oor die see en Hottentots Hollandberge. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste sal hul eie strandhanddoeke moet saambring. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad-oor-stort, 'n klein sitarea en 'n kombuisie met 'n lugbraaier, 'n yskassie, 'n ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

Daar is kelderparkeerplek teen 'n ekstra koste by die hotel indien beskikbaar; navrae kan by die Hotelonthaal gedoen word. Alternatiewelik is gratis parkeerplek op straat beskikbaar aan die voor- en agterkant van die hotel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan kos by die hotel se restaurant bestel of kos in die eenheid se kombuisie voorberei. By Ocean Breeze Hotel sal jy die warm atmosfeer van 'n hotelatmosfeer ervaar teen die prys van 'n privaat selfsorgfasiliteit. Alle geriewe van die hotel is beskikbaar vir jou gebruik, insluitend die swembad en 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat oor die see uitkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld met 'n fantastiese ligging! Ons ken die verblyf baie goed en het al 'n paar keer daar tuisgegaan. In geheel gesien, 'n baie netjiese g...
Sien meer
Apr 2024
Hester B
5.0
Het dit baie geniet. Mooi oulike hotel. Baie lekker gebly, maar as jy sonder 'n voertuig is, is dit net te ver van die swemstrand af. Jy loop jou in '...
Sien meer
Mrt 2024
Davedine V
4.6
Phenomenal. Super awesome, the most beautiful view ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Hanlie S
Saam met lewensmaat
4.0
Lieflike uitsig op die see maak hierdie verblyf die moeite werd. Ons verblyf was aangenaam, dankie.
Apr 2024
Shihaam R
Saam met lewensmaat
4.0
Definitely recommended place if you are looking to get away and just relax. Very peaceful, and the sound of the ocean and being able to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 320

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg - Strand - Somerset Wes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFWnrZ9oGCGiXUpBGU14fhlrGZIjlXrWG2oUoIAiF75rAHpcbwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel Unit 416 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12598150969 18.83443551145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang