Ocean House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas
- Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean House is 'n bekoorlike B&B in die middel van Swakopmund en bied gaste ruim en gerieflike verblyf binne stapafstand van die strand af. Hierdie B&B is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word gebied in 15 standaardkamers wat elk ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamers kan elkeen gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n kluis vir waardevolle items. Gaste word genooi om hul komplimentêre ontbyt te geniet, met 'n verskeidenheid warm en koue geregte, hetsy in die restaurant op die perseel of op die tuinpatio, indien die weer dit toelaat.
Gaste kan voordeel trek uit die veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi wat tydens hul verblyf voorsien word. Verder is 'n gedeelde sitarea met 'n kaggel toeganklik vir hul ontspanning en plesier.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Khomas Namibië
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richthofenstraat 22, Swakopmund, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang