Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oban Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oban Farm Stay skuil in 'n vallei en spog met 'n ryk geskiedenis wat oor 101 jaar strek. Die gasteplaas maak voorsiening vir gesinsbyeenkomste, spanbougeleenthede, voëlkyk, voetslaan, oornagverblyf en klein, intieme troues.

Verblyf word gebied in netjiese, skoon kothuise en kamers in 'n veilige area. Opsies sluit in enkelkamers, dubbelkamers, tweelingkamers, gesinskamers en drie selfsorg-eenhede genaamd Kiewit's Nest, Mayflower Cottage en Joe's Cottage. Elke kamer en kothuis het sy eie en suite-geriewe.

'n Heerlike plaasontbyt kan elke oggend in die groot, rustieke eetkamer geniet word. Middagete en 2- of 3-gang-aandetes kan op versoek gereël word.

Die plaas het 'n ryk geskiedenis van omgee vir mense sedert die Anglo-Boereoorlog. Die kliphuis is aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog gebou as 'n veilige hawe vir soldate wat op vervoer terug huis toe wag. Hulle name is by die kombuis in die rotse uitgekap.

Die gasteplaas is gerieflik geleë halfpad tussen Johannesburg en Durban, net 'n hanetreetjie van die N3 af. As gaste op soek is na 5-ster-behandeling en huislike gemakskos, het hulle op die regte plek gekom.

Daar is 'n restaurant, kroeg, draagbare swembad, 'n stoep en buitebraaigeriewe. Doendinge in die area sluit voetslaan, fietsry, visvang en voëlkyk in. Gaste kan Van Reenen, Clarens, die Golden Gate Hoogland Nasionale Park, of die Giant's Castle-wildreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
  • Gaste dink Oban Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919e16b32b8d44b911a196dff5e52c54a8917fed738b8f57390b08bfad40c41f4a97c21060931ff880b5d31584b5aa3272c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang