Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakron @ Patatsfontein Stay

Tentekamp
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oakron @ Patatsfontein Stay bied spogverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die pragtige Patatsfonteinvallei, aan die voet van die Waboomsberg.

Die afgesonderde spogtent is weggesteek onder eeue-oue eikebome, en is toeganklik deur trappe, wat oorgenoeg privaatheid en asemrowende uitsigte bied. Die oopplan-tent is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar, sowel as 'n privaat houtvuurbad.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitarea of dek ontspan om die uitsig te geniet. Braaigeriewe is beskikbaar en bykomende hout kan op die plaas gekoop word.

Verskeie doendinge word aangebied, soos stap, hardloop, bergfietsry en 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam, of vrugtepluk in seisoen. Saans kan gaste ontspan en na die miljoene sterre kyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Kraan
Elektriese kombers
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heinrich L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, natuurprag. Ons verblyf by Oakron by Patatsfontein was uit die boonste rakke. Ongelooflik mooi plekkie, rustig net jy en die natuur. Die verbl...
Sien meer
Jan 2025
Tony R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing, private. Our stay was so great that we extended it by a day. Marinke was very friendly and helpful. It was peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis een van die beste. Een van die mooiste plekke wat ek al gesien het. Sal meer as een keer weer daar gaan bly. Dis gerieflik, koel, privaat en bi...
Sien meer
Des 2024
Cj B
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders, verfrissend, privaat. Ons het besonders lekker gebly. Dit was rustig, privaat, ver van die stads gedruis en perfek vir enige iemand wat wil...
Sien meer
Des 2024
Adrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended! We will be back! We needed a break from everyday life and this was the peacefulness we looked for. From our bed, we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67f17ddecb59a7b577267fc761c9d99b3b098e2dcf00f399b7b23910a5d48bfb691d7a6ccabc3553f4a19c9bdec06eb9f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Off the R318 Patatsfontein Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.641991049409 20.040028095245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang