Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel wat geskik is vir ontspannings- en sakereisigers. Dié klein en eksklusiewe hotel kyk uit op die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in die sakekern van George. Die hotel bied ook 'n ideale ligging vanwaar u die res van die Tuinroete kan verken.

Verblyf bestaan uit 25 eenhede en bied slaapplek aan 50 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens.

Die hotel het 'n buiteswembad.

Oakhurst Hotel is in die middel van George geleë en is net 10 km vanaf die lughawe, gholfbane, strande, Kango-grotte, volstruis- en jagluiperdplase, museums en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Riaan V
5.0
Vriendelik, gasvry, veilig en skoon. Die plekkie was great! Die burger op die spyskaart was 'n treffer.
Mrt 2024
Petro B
4.8
Baie gasvry en goeie en vriendelike diens. Dit was dankie.
Mei 2024
Reinier D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, goed vir die siel. Ons het dit baie geniet!
Apr 2024
Alfie B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie goeie verblyf. Sentraal geleë. Goeie en gerieflike oornagplek.
Des 2024
Amanda M
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename verblyf. Vriendelike personeel, smaaklike ontbyt, netjiese kamer.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakhurst Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYWMxNmIzLTBjMDMtNDdiZS05MGMxLTU1ZTYyYThkOWZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 100 5 1 4 119 Meade Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.958431 22.460927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang