Oakdene Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oakdene Guest House is in die middel van die historiese Oudtshoorn geleë. Dit vang al die karakter en erfenis van 'n vervloë era vas – die volstruisveerboom. Hierdie bekoorlike Victoriaanse huis is in 1853 gebou en in 1988 tot Nasionale Monument verklaar.
Oakdene het 6 nuut-gestileerde kamers met en suite-badkamers wat toegerus is met óf 'n bad óf stort. Alle kamers is individueel, het afstandbeheerde lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang, kluis, haardroër-badbykomstighede en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word voorsien van elektriese komberse in die winter en ander geriewe om die verblyf aangenaam te maak. Daar is 'n tropiese tuin met swembad, tuinmeubels, sonstoele en sambrele buite om op sonnige dae te geniet. Ontbyt word bedien in die plaaskombuis of buite op die patio wat na die tuin kyk. Veilige onderdakparkeerplek op die perseel word ook gebied.
Oakdene is beskut onder eikebome in die middedorp, op die hooftoeristeroete en is stapafstand vanaf bekende restaurante om plaaslike wyne en heerlike Volstruissteaks te geniet. Sedert Julie 2017 is Oakdene onder nuwe Belgiese eienaarskap en na 'n drie maande volledige opknapping, sal Oakdene homself in sy historiese Victoriaanse glorie aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakdene Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang