Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nyala Cottage is 'n knus grasdakkothuis vir 2 mense in Raslouw AH, Centurion, en bied maklike toegang tot die M10, die R55 vir sakereisigers en besoekers aan die area.

Die oopplan-kothuis is op 'n kleinhoewe omring deur bome geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea vir 2 mense. WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die kothuis het 'n privaat buite-sitarea en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie, maar wel in die tuin, en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Nyala Cottage is 3 km vanaf Mall@Reds Winkelsentrum, 6 km vanaf die Zwartkop Buiteklub, en 7 km vanaf verskeie ander winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Nyala Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d758240da411b6f385ab4bb6684d516314be9b5fc4f7dce45b8f3ef0d2f8d1dfa5e91f4afabc09816bb06d0cc42c087ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 186 Gouws Avenue Raslouw AH 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84850920451 28.128923703427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang