Nox City Nook
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Lindeguist Street, Bergland Flats, Windhoek, 0000, Khomas
-
Vanaf
R800R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nox City Nook is 'n stil ateljeewoonstel in die hartjie van Windhoek, geleë in die bekoorlike woonbuurt Eros en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-ateljee is ideaal vir beide kort- en langtermynverblyf en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Bykomende geriewe sluit 'n wasmasjien, lugversorging en 'n slim-TV met Netflix en Apple TV in.
Die woonstel is op die derde verdieping van 'n gebou sonder 'n hysbak geleë en is moontlik nie geskik vir gaste met beperkte mobiliteit nie. Die trappe bied egter 'n goeie manier om daaglikse oefening te doen. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir stroom en afstandwerk.
Gaste kan op die patio ontspan of 'n kort stappie na die middestad neem om Windhoek se besienswaardighede te verken. Die Nasionale Teater van Namibië en die Nasionale Kunsgalery van Namibië is net 5 minute se stap weg, terwyl Wernhil Park en Maerua Mall albei binne 5 minute se ry is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Lindeguist Street, Bergland Flats, Windhoek, 0000, Khomas
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Lindeguist Street, Bergland Flats, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang