Noordoewer Gastehuis
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C13-pad, Noordoewer, 0000, Karas
- Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer, 'n klein dorpie wat op die oewer van die Oranjerivier naby die grens tussen Namibië en Suid-Afrika geleë is. Die verblyf is die ideale oornagplek vir gaste wat na of van Namibië reis.
Die bekoorlike gastehuis kan tot 29 gaste akkommodeer in 'n keuse van 14 dubbelslaapkamers of 'n gesinsslaapkamer. Elkeen het 'n en suite-badkamer, privaat ingang, en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf driekwartbeddens. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die swembad afkoel of kies om te ontspan in die tuine of dek wat spog met lieflike uitsigte oor die vallei. Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste outentieke Namibiese kookkuns kan geniet.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Oranjerivier, visvang, voetslaan, kanovaart, hengel, geskiedkundige toere en riviervlotvaart in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marais Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- C13-pad, Noordoewer, 0000, Karas
- Gaste dink Noordoewer Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C13-pad, Noordoewer, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang