Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noempie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n erf wat in Kareedouw geleë is. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Noempie-Geel Eenheid het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en "air fryer", eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Noempie-Pienk Eenheid het n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, mikrogolfoond en "airfryer" toegerus asook eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus

Noempie-Cottage Blou Eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, mikrogolfoond en "airfryer" asook eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Al die eenhede het sonkrag. Die eenhede is toegerus met "Open View" tv.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt kan gereël word op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eldorette C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, baie ruimte en so oulike huisie op die plaasdorpie. Dit was heerlik en Riette het uit haar pad gegaan om ons verblyf in die cottage geriefl...
Sien meer
Feb 2025
Toy N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gemaklike plekkie. Ons het baie lekker gebly en niks kortgekom nie.
Feb 2025
Johanna C
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike plekkie. Wow, watter rustige 'plaaslewe'! Ons het baie lekker geslaap en die plekkie was baie mooi. Sal definitief weer daar oorbly.
Jan 2025
Amelia R
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. We enjoyed it and the staff were friendly. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Liani S
5.0
Lekker oornag plek. Vriendelike diens. Lekker oornag plek. Heerlike ontbyt wat mens ekstra kan bestel.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023270cf162661dcddd38fbe4b171c7bbe72b99ee56d2e90b3a15db25ea0d2a8b309987fe1e962498cba8d72a91082095069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952710150227 24.297102175656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang