Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 7 GA Watermeyer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid geleë op 'n residensiële eiendom maar heeltemal apart van die hoofhuis in Bloemfontein. Die eiendom skuil teen 'n koppie in die stil woonbuurt Langenhoven Park naby alle winkels en restaurante.

Sonpanele is geïnstalleer wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die heerlike sonnige eenheid het sy eie privaat ingang. Die eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorger, 'n spieëltafel of werkstasie, 'n platskerm-TV met volledige DStv, Netflix en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om in die pragtige tuin te ontspan, of van die swembad gebruik te maak. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Hierdie eiendom gebruik sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Isabella B
Saam met lewensmaat
5.0
Was net 'n oornag oppad Wildtuin toe. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Baie lekker gestort en geslaap. Plekkie baie netjies met baie bederfies. Goeie ...
Sien meer
Feb 2025
Jackie V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan vir seker aanbeveel! Rustig, veilig en netjies. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak. Baie dankie!
Feb 2025
Mia A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese plekkie vir 'n kort verblyf. Ideaal vir 'n kort verblyf, en baie bekostigbaar. Die kamer is gemaklik en netjies. Basiese koffie stasie met 'n...
Sien meer
Jan 2025
Klippie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en skoon plek vir 2 mense. Net wat mens nodig het. Baie gerieflik en goed geleë.
Des 2024
Venitta A
Saam met lewensmaat
5.0
Bloemfontein overnight stay. A comfortable overnight stay with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang