No 4 Life at Sea
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 81, Eenheid 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
No 4 Life at Sea is 'n woonstel op die grondvloer wat net 100 meter van die see af geleë is in Strand, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n kuswegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, wasmasjien en skottelgoedwasser insluit.
Gaste kan op die stoep ontspan of in die knus leefarea ontspan. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yasmin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- De Beers-weg 81, Eenheid 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink No 4 Life at Sea het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 81, Eenheid 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang