Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nicky’s Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Nicky's Place bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Loevenstein. Dit kan 'n ideale opsie wees vir gaste wat die Moederstad wil verken aangesien dit sentraal geleë is en naby baie Kaapstadse besienswaardighede is.

Hierdie eenheid kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelslaapbank. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is baie kasspasie vir gaste se bagasie.

Verder is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n TV met 'n beperkte keuse van DStv-kanale. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n oulike patio met sitplek wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 12 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 km vanaf Stellenbosch, 10 km vanaf Grand West Casino en 15 km vanaf Bloubergstrand met skilderagtige uitsigte oor Tafelberg.

Kamer-opset

2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zarinay O
Saam met vriende
5.0
Comfy. We really enjoyed the venue. We stayed there due to having a festival on the Saturday. It was quite close, super affordable and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Melinda V
5.0
Alles wat ons wou hê en meer. Ons het heerlik gebly. In 'n stil area waar ons na die dag kon rus. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
André C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie gaaf en behulpsame eienaar.
Jun 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige kuier. Heerlik gebly, eenheid was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Area was baie stil.
Apr 2024
Doretha C
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies, gerieflik en skoon! Sal dit weer besoek en beslis aanbeveel! Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nicky’s Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02e9f2630db4e096301cea41aa0cd2b9fde56d56ed4abba24361bb9095bb320307e8400e44db928c8ec0776f719e2b5d114a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 3 Bolus Close Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.881912005879 18.610478320902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang