Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Eden Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

New Eden Suites bied veilige verblyf in 'n lewendige en stil omgewing in Norscot, Sandton. Gaste het 'n keuse van 5 verblyf-opsies wat elkeen sy eie privaat ingang bied.

Die Rustige Blou Kamer bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die Rose-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat slaapplek vir 4 gaste bied. The Sunny Room bied slaapplek aan 2 gaste en is toegerus met 2 enkelbeddens, terwyl The Evergreen Room slaapplek vir 2 bied met 'n koningingrootte-bed. Die Bright and Golden-kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Sommige van die kamers is toegerus met 'n yskassie en 'n ketel, terwyl die ander kombuisies het wat met stowe toegerus is. Elkeen van die kamers het 'n werkspasie geïnstalleer, 'n platskerm-TV, asook WiFi-toegang.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek sowel as die gemeenskaplike swembadarea. Gaste is ook naby die Design Quarter Winkelsentrum, die Monte Casino, die Douglasdale Winkelsentrum, die Nicolway Bryanston Winkelsentrum, asook die Braamfontein Spruit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Piet S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Waarde vir geld. Kamer was skoon en netjies. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Stil en veilige area. Naby Monte Casi...
Sien meer
Feb 2025
Marja V
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was baie netjies en skoon en vriendelik verwelkom. Sal weer daar oornag. Sien sterre.
Feb 2025
Daleen F
Saam met vriende
5.0
Rustig huislik vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Die plekkie het alles wat jy nodig he...
Sien meer
Jan 2025
Mpho J
5.0
The place is very beautiful, clean and quiet. The stay was amazing. A special thanks to our host; she is such a wonderful person. A rea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elani E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly, baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer hier kom bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Flemming Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
  • Gaste dink New Eden Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbfba2e19f6bafea36cc4cf1cfefb7da5dea57a6218d80f48003f7cd2acb1ef09455de3810d46696f012c979a4af8438c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2055 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.03683 28.00664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang