Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NetReg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bosbok Gas Jaques G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie veilig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Het veilig gevoel. Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie gemaklik, netjies, uitstekende see-uitsig. Ons het heerlik gebly. Weens die uitstekende ligging, is daar is geen geraas van verkeer ens. nie. Mens stap net oor 'n stil straat, dan is jy by die see, rotse met sand en die allermooiste skulpies. Ons sal enige dag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elizora Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Gemaklike plek met 'n stunning view. Die woonstel is ruim en goed ingerig. Daar is genoeg spasie vir almal en die uitsig van die balkon is absolutely stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie F
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wonderful place, clean, very desirable. The place was so clean, close to the beach and value for money. The agent, Doeks, was absolutely amazing - efficient, friendly and easy to contact. Thanks to Doeks and the website, the celebration weekend was a huge success.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmana B
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Waarde vir geld. Fantastiese verblyf! Aangenaam deur Doeks verwelkom! Onmiddellik tuis gevoel. Alles is skoon en netjies! Die naweek was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Wonderful. The unit is well equipped and within walking distance to the beach and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Baie lekker, stil en rustige dorpie met baie vriendelike mense. Sal weer gaan. Verlang al klaar na Yzerfontein, beplan al klaar om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Baie lekker. Baie netjies stil en rustig met uitsig oor see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeandré R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Perfekte ligging en uitsig. Het baie lekker gebly. Doeks is baie gasvry en het vinnig gehelp om DSTV uit te sorteer. Mooi uitsig vanaf die braai stoep oor die see. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 3, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484aced16dfbcd324889e639d62902ad3b134a9af97bb072f32a9f3ce63a2077cfcad20a96b5fdcc05add1dd6afa1e244d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 3 Tenth Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.344645563093 18.157058358192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang