Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neon Moon Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Neon Moon Guesthouse is in Riebeeckstad, Welkom, geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers vir oornagverblyf.

Die gastehuis bied 'n keuse van lugversorgde kamers met privaat ingange, en is ingerig met enkelbeddens, driekwartbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens. Die en suite-badkamers is met storte en toilette, en vir gerief word handdoeke voorsien. 'n Yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe word in elk van die kamers voorsien.

Die gastehuis het 'n kragopwekker en ekstra watertoevoer.

Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan, en ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n Toegeboude lapa en 'n groot kroeg is ook beskikbaar vir seminare of funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink Neon Moon Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa7b42a8d44eaa4eb99b8892afbfe78e39df7ee094a562ba0acd13a6924eb5f0f5f4c0007ecbb01903b6c92056b5c9a0751e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 35 5 1 4 40 Jason's Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.919214386778 26.804985540007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang