Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 501

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 501 is in Die Bakke, Mosselbaai, 'n selfsorgwoonstel vir tot 4 mense en kyk uit oor die see.

Die woonstel is op die vyfde verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n balkon en het see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op die balkon. 'n Gasbraai is beskikbaar vir gebruik, en let asseblief daarop dat rook nie in die woonstel toegelaat word nie.

Die kompleks het 'n hysbak, 24 uur-sekuriteit, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Mosselbaai bied verskeie doendinge wat wissel van visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring, inkopies en meer. Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estrellita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 1, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d997f5e31b8fc799099b252ef406472e5ccb99e2400b649a040cb42fc626ff6141673b8987cc0c3a185e2456eca60d598f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 501 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1717395 22.1226922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang