Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 209

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 26 Mei 2025. Bespreekbaar tot 15 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 R546 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 209 is 'n moderne selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat op die tweede verdieping van die Nautica-gebou in Strand geleë is. Dit is ongeveer 200 meter van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitkamer het gemaklike rusbanke vir sitplek. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area in. Daar is veilige toegangsbeheer met kringtelevisie en 'n hysbak asook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Boonop het gaste toegang tot 'n hysbak in die gebou.

Vars vis word daagliks by die promenade verkoop en daar is 'n verskeidenheid wynplase in die area wat gaste kan besoek.

Die eiendom is sowat 4 km vanaf die gholfbaan geleë. Nautica is ook stapafstand vanaf restaurante en winkels en 'n kort 6 km-rit na Somerset Mall. Nautica is ook 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Amanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Skoon en netjies - alles wat nodig is, is in die woonstel - sal definitief weer daar tuisgaan.
Feb 2025
Yolande A
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Eenheid het alles wat 'n mens nodig het.
Feb 2025
Marga H
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging, netjies, ideaal. Baie dankie. Ons het vreeslik lekker gebly! Sal definitief weer kom.
Des 2024
Casper V
Saam met lewensmaat
5.0
All in order and enjoyed our holiday at Nautica. Dankie. Ons het ons vakansie by Nautica geniet en het die woonstel in orde gevind.
Nov 2024
Andre P
Besigheidsreis
5.0
Baie oulike woonstel, goed geleë. Sien sterre.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 209 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R 780 R 546
per nag (plek vir 4)
Vanaf R780
R 780 R 546
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f8199e3f535194f302fc6609d05c79dad0aad23952ee5e67fa8c154cd8066a36be905087309faacbfdf4cef6ecf78aad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R546 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 35 Victoria Street Nautica 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121783925993 18.83235223864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang