Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Natures Cottage is in Boesmansriviermond, 'n klein dorpie 25 km vanaf Port Alfred geleë.

Dié kothuis beskik oor 2 aparte kamers, elk met 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV aan die muur met volledige DStv en onbeperkte WiFi.

Die eenheid lei na 'n balkon wat net 40 m van die rivier se waterrand af is en bied asemrowende uitsigte oor die Boesmansrivier. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

'n Verskeidenheid geriewe en restaurante is net 3 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Natures Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDEwYWJlLTFlYTctNDA4Yi1iMzQwLTBkYzM2MDhlZTFkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 11 Natures Landing Riversbend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.668744 26.638417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang