Namib Desert Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 144 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
-
Vanaf
R4 568R3 883 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namib Desert Lodge is onder treffende gefossileerde duine in die Sossusvlei-area in die Namibwoestyn geleë, waar mens 'n sonsondergang of vroegoggendrit deur die rooi duine kan ervaar. Geniet die ontspanne en vriendelike atmosfeer terwyl jy in die swembad afkoel, kyk hoe gemsbokke by die watergat aankom om te drink, die roetes tot in die duine stap of in die knus restaurant by die lodge eet.
Gerieflike verblyf word gebied in 66 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lugversorging. Elke kamer het ook 'n stoep. Die kamers kyk uit oor óf uitgestrekte woestynlandskappe óf die gefossileerde duine. Die lodge bied ook skadu-kampeerplekke onder akasiabome op die oewer van 'n droë rivierbedding. Die kampterrein beskik oor tente wat volledig toegerus is, elk met 4 enkelbeddens met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n toegeruste kombuis met 'n yskassie, 'n stoof, 'n wasbak en 'n braai-area op die terras.
Die lodge bied 2 swembaddens, 'n soutwater- en varswaterswembad, en 'n restaurant en kroeg met 'n uitnodigende terras, vanwaar 'n mens die manjifieke uitsigte kan geniet. Oryx-bokke en springbokke maak gereeld verskynings by die verligte watergat. Die lodge bied oggend- of sonsondergangritte teen 'n ekstra koste, asook staproetes vir diegene wat die area wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
- Gaste dink Namib Desert Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 144 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang